Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 2:2 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sal Ek ’n vuur stuurna die land Moab.Die mooi huise van die stad Kerijotsal afbrand.Hulle vyande sal hard skree,hulle sal brul soos leeusen hulle sal die ramshoring blaas.Hulle sal oorlog maak teen Moab,en die Moabiete sal sterf.

Lees volledige hoofstuk Amos 2

Kyk Amos 2:2 in konteks