Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die woorde van Amos.Amos was ’n skaapboer. Hy het in die stad Tekoa gewoon. Die Here het vir hom gewys wat met die Israeliete sal gebeur. Dit was twee jaar voor die aardbewing. In daardie tyd was Ussia die koning van die land Juda, en Jerobeam was die koning van die land Israel. Jerobeam was die seun van Joas.

Lees volledige hoofstuk Amos 1

Kyk Amos 1:1 in konteks