Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 9:7 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir hom gesê: “Moenie bekommerd wees nie. Ek wil vir jou doen wat ek moet doen, ek het dit vir jou pa Jonatan belowe. Ek gee vir jou al die grond wat jou oupa Saul gehad het. En jy kan elke dag saam met my eet.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 9

Kyk 2 Samuel 9:7 in konteks