Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 8:4 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het 1 700 manne op perde en 20 000 voetsoldate gevat van Hadad-Eser. Dawid het al die perde se hakskene laat afsny, die perde wat die oorlogkarre getrek het. Hy het net genoeg perde laat oorbly om 100 oorlogkarre te trek.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 8

Kyk 2 Samuel 8:4 in konteks