Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 8:10 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het Toï sy seun Joram gestuur om koning Dawid te groet en om hom geluk te wens omdat hy oorlog gemaak het teen Hadad-Eser en hom oorwin het. Daar was voorheen baie maal oorlog tussen Toï en Hadad-Eser. Toï het vir Joram presente gegee om saam te neem vir Dawid, silwer, goud en brons.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 8

Kyk 2 Samuel 8:10 in konteks