Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die kis van God uit die huis van Abinadab op die heuwel geneem en hulle het dit op ’n nuwe wa gesit. Ussa en Agjo, die seuns van Abinadab, het die beeste gedryf wat die wa getrek het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:3 in konteks