Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hy en al die manne het gereedgemaak en hulle het na die stad Baäl in Juda gegaan om die verbondskis daar te gaan haal. Dit is die kis van God, die kis wat sy Naam het, die Naam van die Here wat oor alles regeer. Sy troon is bokant die gerubs.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:2 in konteks