Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 5:8 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het daardie dag gesê: “As iemand die Jebusiete wil oorwin, dan sal hy deur die watertonnel moet gaan om by hulle te kom, by die mense wat nie kan sien of kan loop nie. Ek haat hierdie mense.”Dit is hoekom hulle sê mense wat nie kan sien of kan loop nie, mag nie in die tempel kom nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 5

Kyk 2 Samuel 5:8 in konteks