Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die koning en sy manne by Jerusalem gekom het, het die Jebusiete wat daar gewoon het, vir Dawid gesê: “Jy sal nie hier kan inkom nie. Mense wat swak is, sal jou kan keer, jy sal nie hier inkom nie, ja, mense wat nie kan sien nie en wat nie kan loop nie, sal jou keer.”Hulle het gedink Dawid sal nie in die stad kan inkom nie,

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 5

Kyk 2 Samuel 5:6 in konteks