Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 5:3 Bybel vir Almal (ABA)

Al die leiers van Israel het na die koning toe gekom in Hebron. Koning Dawid het met hulle ’n ooreenkoms gemaak by die tempel in Hebron. Hulle het vir Dawid gesalf om koning te wees oor Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 5

Kyk 2 Samuel 5:3 in konteks