Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 5:24 Bybel vir Almal (ABA)

Jy sal in die boonste punte van die melkbosse iets hoor, jy sal dink jy hoor dat mense daar loop. Wanneer jy dit hoor, dan moet jy die Filistyne aanval, want dit is Ek wat voor jou gaan om die Filistyne te oorwin.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 5

Kyk 2 Samuel 5:24 in konteks