Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 5:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die Filistyne het gehoor dat die leiers van Israel vir Dawid koning gemaak het, en al die Filistyne het vir Dawid kom soek. Dawid het dit gehoor en hy het na ’n plek in die berge gegaan waar ’n mens nie maklik kan kom nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 5

Kyk 2 Samuel 5:17 in konteks