Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 5:11 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Hiram van die stad Tirus het boodskappers na Dawid toe gestuur. Hy het ook sederhout gestuur en ambagsmanne wat met hout en klip kon werk, en hulle het vir Dawid ’n paleis gebou.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 5

Kyk 2 Samuel 5:11 in konteks