Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 4:12 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het toe vir die jongmanne gesê om die twee manne dood te maak. Die jongmanne het dit gedoen en hulle het die twee manne se hande en voete afgekap. Hulle het die manne opgehang by die dam in Hebron. Hulle het die kop van Is-Boset geneem en hulle het dit begrawe in die graf van Abner in Hebron.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 4

Kyk 2 Samuel 4:12 in konteks