Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:22 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Joab en die manne van Dawid het vyande gaan aanval, en hulle kom toe in hierdie tyd terug. Hulle het baie goed saamgebring wat hulle gevat het. Abner was toe nie meer in Hebron nie, want Dawid het hom laat gaan en niemand het hom probeer keer nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:22 in konteks