Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:21 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Abner vir Dawid gesê: “Ek wil nou gereedmaak en ek wil al die leiers van Israel bymekaarbring by Meneer die koning sodat hulle ’n ooreenkoms kan maak met jou. Dan sal jy koning wees van al die mense. Ek weet jy wil hulle koning wees.”Dawid het gesê Abner mag gaan, en niemand het vir Abner probeer keer nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:21 in konteks