Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 23:8 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het spesiale manne gehad wat goed oorlog kon maak. Hier is hulle name:Joseb-Bassebet van die stad Tagkemon was die leier van die eerste drie manne. Hy het 800 manne op een plek doodgemaak met sy spies.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 23

Kyk 2 Samuel 23:8 in konteks