Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 23:21 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is ook hý wat die Egiptenaar oorwin het. Die Egiptenaar was ’n mooi man en hy het ’n spies in sy hand gehad. Benaja het net ’n stok saamgeneem toe hy afgegaan het na die Egiptenaar toe. Hy het die spies uit die Egiptenaar se hand gevat en hy het die Egiptenaar met sy eie spies doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 23

Kyk 2 Samuel 23:21 in konteks