Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 23:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die drie manne het tussen die tente van die Filistyne deurgeloop en hulle het water geskep uit die watergat in die poort van Betlehem. Hulle het dit vir Dawid gebring, maar Dawid wou dit nie drink nie. Hy het dit vir die Here gegee, dit was ’n drank-offer.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 23

Kyk 2 Samuel 23:16 in konteks