Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:9 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het die seuns vir die mense van Gibeon gegee, en die mense van Gibeon het hulle opgehang op die berg by die tempel. Die sewe manne het saam gesterf. Dit het gebeur in die tyd toe die mense begin het om die gars af te sny.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:9 in konteks