Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:10 Bybel vir Almal (ABA)

Rispa dogter van Aja het rouklere geneem en sy het dit oopgegooi oor ’n rots. Sy het daar gebly vandat hulle begin het om die gars af te sny totdat dit begin reën het. Sy het gekeer sodat die voëls nie in die dag by hulle liggame kon kom nie, en ook nie die wilde diere in die nag nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:10 in konteks