Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Gibeon was nie Israeliete nie, hulle was Amoriete. Die Israeliete het vir hulle belowe dat hulle kan aanhou lewe. Maar Saul het probeer om hulle almal dood te maak. Hy het gedink hy doen goed vir Israel en Juda. Koning Dawid het die mense van Gibeon geroep

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:2 in konteks