Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:1 Bybel vir Almal (ABA)

In die tyd toe Dawid koning was, was daar een maal drie jaar lank hongersnood in die land. Dawid het vir die Here gevra hoekom dit so is, en die Here het gesê dit is omdat Saul mense laat vermoor het toe hy die mense van die stad Gibeon almal wou doodmaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:1 in konteks