Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:7 Bybel vir Almal (ABA)

Joab en sy manne het saam met Abisai gegaan, en ook die manne wat die koning moes oppas en al die manne wat goed oorlog kon maak. Hulle het uit Jerusalem gegaan om vir Seba seun van Bikri te volg en te jaag.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:7 in konteks