Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:6 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het toe vir Abisai gesê: “Seba seun van Bikri sal nou vir ons meer probleme gee as Absalom. Jý moet party van my manne neem en julle moet vir Seba volg en jaag. Hy moenie in een van die stede kom wat sterk mure het nie, want daar sal ons hom nie kan sien nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:6 in konteks