Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:23-26 Bybel vir Almal (ABA)

23. Joab was die hoof van die hele leër van Israel. Benaja seun van Jojada was die hoof van die manne wat die koning opgepas het.

24. Adoram was die hoof van die mense wat vir die koning moes werk. Josafat seun van Agilud was die hoof van die amptenare.

25. Seja was die sekretaris, en Sadok en Abjatar was die priesters.

26. Ira van die stad Jaïr was ook ’n priester van Dawid.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20