Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die vrou het na al die manne in die stad gegaan en sy het vir hulle gesê wat sy dink hulle moet doen. Hulle het toe die kop van Seba seun van Bikri afgekap en hulle het dit vir Joab gegooi. Joab het die ramshoring geblaas en hy en sy manne het weggegaan van die stad, elkeen na sy huis. Joab het teruggegaan na Jerusalem, na die koning toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:22 in konteks