Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:21 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is nie wat ek wil doen nie. Maar iemand van die Efraim-berge het opstandig geword teen die koning, teen Dawid. Sy naam is Seba seun van Bikri. Gee hom vir ons, dan sal ons weggaan van die stad.”Die vrou het vir Joab gesê: “Goed, ons sal sy kop vir jou oor die muur gooi.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:21 in konteks