Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 2:30 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Joab opgehou het om vir Abner te jaag, het hy al die manne laat bymekaarkom. Negentien van Dawid se manne was nie daar nie, en Asael was ook nie daar nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 2

Kyk 2 Samuel 2:30 in konteks