Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:3 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die manne het gesê: “Nee, jy moenie saamgaan nie. As óns moet vlug, dan maak dit nie saak nie, en as die helfte van ons sterf, dan maak dit ook nie saak nie, want daar is dan nog 10 000 manne soos ons. Dit is beter dat jy in die stad bly en manne stuur om ons te help wanneer ons dit vra.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:3 in konteks