Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die manne in drie groepe verdeel, en hy het hulle gestuur om te gaan veg. Een groep was saam met Joab, een groep was saam met Joab se broer Abisai, en een groep was saam met Ittai van die stad Gat. Dawid het vir die manne gesê: “Ek gaan self ook saam met julle, dit is seker.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:2 in konteks