Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:22 Bybel vir Almal (ABA)

Agimaäs seun van Sadok het weer vir Joab gevra: “Dit maak nie saak wat gebeur nie, ek wil asseblief ook agter die Kussiet hardloop.”Joab het geantwoord: “Seun, hoekom wil jy ook hardloop? Jy sal nie ook die boodskapper se beloning kry nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:22 in konteks