Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:20 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Joab het gesê: “Nee, jy is nie vandag die regte man om goeie nuus te bring nie, jy kan op ’n ander dag goeie nuus bring, maar vandag kan jy nie goeie nuus bring nie, want die koning se seun is dood.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:20 in konteks