Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:18 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Absalom nog gelewe het, het hy vir homself die klip-paal ingeplant in die Koning-vallei sodat mense sy naam sal onthou. Hy het gesê hy doen dit omdat hy nie ’n seun het nie. Mense noem die klip-paal tot vandag toe die gedenksteen van Absalom.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:18 in konteks