Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het Absalom se liggaam geneem en hulle het dit in ’n groot gat in die bos gegooi. Hulle het ’n baie groot hoop klippe op hom gepak. Al die manne van Israel het gevlug, elkeen na sy huis.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:17 in konteks