Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:21 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat hulle weg is, het Agimaäs en Jonatan uit die put geklim en hulle het die boodskap vir koning Dawid gaan gee. Hulle het vir Dawid gesê: “Jy moet gereedmaak en jy moet vinnig deur die water gaan.”Hulle het vir Dawid gesê wat Agitofel se plan was.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:21 in konteks