Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:20 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Absalom se manne by die vrou by haar huis kom, vra hulle vir haar waar Agimaäs en Jonatan is. Die vrou sê toe vir hulle: “Hulle het verbygegaan na die water.”Die manne het vir Agimaäs en Jonatan gaan soek, maar die manne kon hulle nie kry nie, en toe het die manne teruggegaan na Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:20 in konteks