Hulle het vir Absalom ’n tent opgeslaan op die paleis se dak, en al die Israeliete kon sien dat hy gaan slaap by sy pa se byvroue.