Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 16:21 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Agitofel: “Jou pa het byvroue hier laat bly om die paleis op te pas. Jy moet na hulle toe gaan en jy moet seks hê met hulle. Wanneer al die Israeliete hoor dat jy jou pa verneder het, dan sal almal wat saam met jou is, nie bang wees nie, hulle sal doen wat hulle moet doen.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 16

Kyk 2 Samuel 16:21 in konteks