Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:30 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het die kroon afgehaal van hulle koning se kop. Die kroon was gemaak van een talent goud en daar was ’n mooi edelsteen op die kroon. Dawid het die kroon op sy eie kop gesit. Hy het baie goed in die stad gevat en saamgebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:30 in konteks