Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Ammoniete het besef dat Dawid kwaad is vir hulle, en hulle het mense gestuur om soldate te huur om vir hulle te help. Hulle het 20 000 voetsoldate gehuur van die Arameërs van Bet-Regob en van die Arameërs van Soba. Hulle het ook 1 000 manne gehuur van die koning van Maäka en 12 000 manne van die mense van Tob.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10

Kyk 2 Samuel 10:6 in konteks