Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 10:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het baie verneder gevoel. Toe Dawid hoor wat met die manne gebeur het, het hy mense gestuur om hulle te ontmoet en vir hulle te sê dat hulle in Jerigo moet bly totdat hulle baarde weer gegroei het, want die manne het baie verneder gevoel.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10

Kyk 2 Samuel 10:5 in konteks