Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 1:23 Bybel vir Almal (ABA)

Ons was lief vir Saul en Jonatan,en hulle was vir ons mooi.Hulle is bymekaarnadat hulle gesterf hetsoos hulle bymekaar wastoe hulle gelewe het.Hulle was vinniger as arendeen sterker as leeus.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 1

Kyk 2 Samuel 1:23 in konteks