Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 1:21 Bybel vir Almal (ABA)

Berge van Gilboa,daar moenie meer dou of reënop julle val nie,daar moenie koring of vrugte weesom te offer nie.Want daar op julle het die skildevuil geword van die grond,die skilde van die mensewat oorlog moes maak,en daar het die skild van Saulbly lê,niemand het olyf-olie daaropgesmeer nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 1

Kyk 2 Samuel 1:21 in konteks