Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het dit nie geglo nie, maar nou het ek gekom en ek het dit self gesien. En regtig, ek het nog nie alles gehoor nie, ek het minder as die helfte gehoor. Jy is ’n wyse man, en jy is baie ryk. Mense het my vertel dat jy ryk is, maar jy is baie ryker.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:6 in konteks