Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:3-4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die koningin van Skeba alles hoor wat hy sê en toe sy alles sien, was sy baie verbaas oor Salomo se wysheid. Sy het die tempel gesien wat hy gebou het, ook die kos op sy tafel en sy amptenare wat by die tafel sit, sy bediendes wat daar staan, die klere wat hulle aangetrek het, die manne wat wyn in die bekers gooi en die klere wat hulle aangetrek het, en sy het ook gesien hoe Salomo opgegaan het na die tempel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:3-4 in konteks