Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:12 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Salomo het vir die koningin van Skeba alles gegee wat sy wou hê, hy het alles gegee wat sy gevra het. Dit was meer as die goed wat sy vir die koning gebring het. Sy en haar amptenare het toe teruggegaan na haar land.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:12 in konteks