Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het die jenewerhout gebruik om tralies te maak in die tempel en in die paleis en ook om liere en harpe te maak vir die mense wat moes sing. Niemand het weer in die land Juda hout gesien wat so mooi is nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:11 in konteks