Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:18 Bybel vir Almal (ABA)

Hiram het party van sy amptenare na Salomo toe gestuur en hulle het skepe gebring en mense wat die see ken. Hulle het saam met Salomo se mense na die land Ofir gegaan en hulle het 450 talente goud vir koning Salomo gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:18 in konteks