Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:13 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ge-offer soos dit elke dag nodig was, en soos Moses gesê het. Hy het ge-offer op die Sabbatdae, op die Nuwemaan-feeste, en op die drie groot feeste wat hulle elke jaar gevier het: die Fees van die Ongesuurde Brood, die Fees van die Weke en die Hutte-fees.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:13 in konteks